Testimonials

I highly recommend Riana. She is gentle, wise, and speaks from her heart!! There is nothing she cannot help you with. Simply put: She is a gift to our world!!!! 🙂 Thank you Riana for being you!!!! Much love and light to you……and I wish you the greatest success with your business move, and wish you many peaceful and blissful days in Kleinmond
Odelia Therese

Dear Riana,
Robert went back to Uganda last Sunday. His parents have told me that they have noticed significant positive changes in his overall mood and demeanour. Thank you very much for accompanying him during this crucial process of healing and self-discovery. I am also grateful for the comfort, solace and guidance you provided to the many friends and relatives I have referred to you in the past.
May God bless your soul!
Godfrey

Today I went to the doctor in preparation for the op of the polyp. And the polyp is gone! No need for an operation! The healing has really done wonders.
Love
Nandi

All well, especially Kristen as her ear has been fantastic….thanks to angels and YOU!
Lots of love from us all.
Mandy xxxx

Hello Riana,
I feel on top of my game. Really enjoyed the session. I have experienced a number of modalities and as I said I had not experienced one quite like yours and I did feel that it resonated with me.
Marc

Ek ag myself regtig bevoorreg dat ek op my lewenspad kon kennis maak met Riana Rothero. Sy is ‘n holistiese terapeut wat nou ook die revolusionêre Access Consciousness Bars behandelings doen – deur met ‘n klomp drukpunte op mens se kop te werk. Ek het die afgelope 2 dae 2 AC Bars behandelings gehad en wil nie eens probeer beskryf hoe ongelooflik dit was nie. Kan net sê dit is sowaar mind boggling. Lewensveranderend.
Douwleen Bredenhann

More daar Riana
Vreeslik dankie vir gister, dit voel vir die eerste keer in weke of daar lig in die tonnel kan wees.
Ek het gisteraand vir die eerste keer in weke geslaap sonder probleem
Janine

Duisende dankies dat jy gistermiddag vir my gehelp het met my rug.
My rug voel vandag beter, nog styf maar nie meer seer nie
Estelle

Ek verwys graag mense na jou toe omdat ek jou hoog aanslaan in jou veld van werk. So dit is vir my ‘n voorreg om dit te doen.
Rita

Hallo Riana,

Net ‘n vinnige boodskap om jou te bedank vir jou aandeel in die positiewe wending in my lewe.

Kom ek wees maar eerlik. Ek was so bietjie skepties toe ek daar by jou ingestap het die eerste dag. Ek het egter besluit ek gaan oopkop hieroor wees en het sover moontlik my vooropgestelde idees probeer onderdruk en eerder net gekonsentreer op wat vir my gesê word en saamgewerk.

Ek het my probleme bespreek en jy het spesifiek gefokus op die skoonmaak van my aura en gehelp met die blokkasies in my lewe. Die een blokkasie was die vloei van my kreatiwiteit en die ander ‘n emosionele blokkasie wat probleme op verhoudingsvlak vir my besorg het.

Wel, ek is bly om jou mee te deel dat ek nou weer gefokus voel in my kreatiwiteit. Ek was besonder produktief die afgelope tyd en my idees vloei en ontwikkel. Wonderlike dinge het ook met my gebeur. Ek het ‘n uitnodiging ontvang om volgende jaar oorsee uit te stal en my nuwe werk ontlok ook baie positiewe reaksie. Wat die verhouding aan betref is daar ook verbetering. Ek besef dat dit meer van ‘n proses is maar ek voel baie meer empowered in die situasie. Ek weet ook dat mens soms nie situasies kan verander nie maar wel hoe mens daaroor voel en reageer. Ek voel baie meer in beheer en positief.

Ek glo dat jy gehelp het om die positiewe verandering in my lewe te fasiliteer en is baie dankbaar hiervoor. Ek hoop daar kom ook engele oor jou pad.

Liefde en groete
Henk

Jou website is great! Ons gaan defnitief ons bydrae lewer, oor hoe fantasies jy is. My gebreekte voete wat genees is en nou Jack se heup wat die talle doktors net wou opereer!! Dankie Riana!! ons sien jou binnekort.
Tersia Dijzel

: I can personally vouch for the truly life changing impact four sessions with Riana had on my life. It is nearly 3 months later, and despite increasingly stressful situations I am daily responsible for in a demanding corporate environment, I am for the first time in 17 years really coping AND enjoying each challenge without going into self-doubt mode, which I was so prone to!
Ilse Lombard


web
stats